ONTHOU DIE DAG NOG GOED
GILLE, VLOEKE EN DIE DOWWE KLANK VAN GOED WAT STAMP
DIE REUK VAN BLOED
'N DONKER KAS VOL KLERE SONDER KLEURE WAT HANG
DIE DOWWE KLANK VAN VOETE WAT SKUIFEL
EN GOED WAT STAMP
ONTHOU NOG GOED
DIE HAAT
DIE BEWE
DIE SOET BLOED
DIE STILTE
die begin
- Details
- Written by: Jaco Strydom
- Category: Poems
- Hits: 6018