Die koste om 'n bed te borg in een van ons huise beloop ongeveer R2000 per maand (enige bedrag help!)
Bankbesonderhede:
Naam: ECHO Jeugontwikkeling
Rek Nom: 4054416249
Bank: ABSA (632005)
Tipe: Tjek
ECHO Jeugontwikkeling is 'n nie-winsgewende maatskappy (Artikel18A status),
kontak ons indien jy belastingsertifikaat verlang.
As jy besluit om 'n kind te borg stuur asb vir ons 'n epos na
Ons sal jou graag op hoogte hou van gebeure in die huise. Echo Jeugontwikkeling mag egter nie die identiteit van die kinders in die huise bekend maak nie. In effek borg jy ʼn bed in een van ons huise, wanneer een persoon die huis verlaat sal die betrokke maandelikse ondersteuning outomaties die volgende kind borg.
Kliek hier om in te teken op ons Nuusbrief
BAIE DANKIE VIR DIE BELEGGING VAN HOOP
IN DIE LEWE VAN 'N JONGMENS IN NOOD!
Contact:
Carolien Van Emmenis 0718502935 (admin and finance)
Rochelle Reitz 0721495879 (social worker)