2018

Ons probeer om een keer 'n jaar met 'n groep jongmense uit ons Echohuise in Pretoria en Johannesburg te kamp by die see - van hulle het nog nooit die see gesien nie. Op die Seekampe word daar gefokus op geestelike groei, groepsbou en saam pret hê as 'n gemeenskap.

Die koste per jongmens beloop R1500 (enige bedrag help) vir 'n 6 dae kamp in die Desember vakansie. Dit sluit in verblyf, kos, vervoer,  swemklere, handoeke . . .  vir die kinders wat dit nie het nie.

Ons benodig nog 43 borge.

 

10367805_10152887408193767_8970921675855981598_n.jpg

Foto van Lassy wat die eerste keer in sy lewe die see sien

Bankbesonderhede:

Naam: ECHO Jeugontwikkeling

Rek No: 4054416249

Bank: ABSA (632005)

Tipe: TJEK

   

ECHO Jeugontwikkeling is 'n Nie-winsgewende Maatskappy,

kontak ons indien ons 'n Artikel 18A sertifikaat vir belastingdoeleindes

moet uitreik. Indien jy besluit om iemand te borg in die ECHO-HUISE

stuur asb vir ons 'n epos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. en dui aan op die

bankstaat: "seekamp".

 

 

Screen Shot 2018-10-30 at 10.25.12 AM.jpg

Don’t tell them Jesus loves them, ‘till you are ready to love them too . . .