echo_2023-02-03_at_14.25.07.jpg

 

Screen_Shot_2015-hh09-28_at_4.34.00_PM.png 

 

" . . . die probleem met blote liefdadigheid is dat dit ons op ʼn afstand hou. Dit maak dat ons kyk, maar nie mooi kan sien nie. ʼn Mens kan op ʼn afstand jammer wees, maar dit is wanneer jy naby kom dat empatie in jou hart begin groei en jy regtig begin omgee – en waar jy agterkom dat jy eintlik ook “arm” is en baie het om te leer.
   Die armes het nie net die kerk nodig nie, die kerk het ook die armes nodig.

   Dit is nie genoeg dat ons net praat oor wat Jesus gedoen het nie. Ons sal dit moet waag om te doen wat Hy gedoen het. God het nie net vir ons iets gestuur om ons gemors hier onder uit te sort nie, Hy het vir ons iemand gestuur om saam met ons te wees. Presence makes the difference . . ." 
deur Jaco Strydom  lees verder

  

 Support our Echo Crisis Fund

 

 

 

Hide Main content block

Bankbesonderhede

Naam: ECHO Jeugontwikkeling

Rek No: 4054416249

Bank: ABSA (632005)

Tipe: TJEK

 

 

Thought for the day

Hier is dit nie van belang of iemand Griek of Jood is nie, besny of nie besny nie, andertalig, onbeskaaf, slaaf of vry nie. Hier is Christus alles en in almal.

Kol.3:11