Gedigte/Poems
vir Werner
still aan jou kant
van gedagte
van hoop
God hoe gaan mens aan
eerder hoe hou mens op...
ek sidder om te dink
aan jou pyn
dit wat weg is
sou hy jou nou vashou
troos?
en ek huil net
omdat ek weet al wat jy het
wat was
le nou saam hom
in 'n graf....
♥ Tassha