• This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  •  +27 12 331 2341

Die geboorte is dood

 

Die geboorte is dood

Sonder naam

Jou bloos is bloed

Sonder skaam

Ek verneder in daad

En versteen in hoop

Jy sal nie verstaan nie

Die geboorte is dood

 

Die liefde lewe voort

In ‘n asem teug

Ek ken jou nou

Sonder jou jeug

Ek offer my hande

En soek joune om in te hoort

Jy sal nie verstaan nie

Die liefde lewe voort

 

♥ Tassha