Artikels/Articles
Jaco Strydom
. . . het laat geslaap, toe gaan fliek, toe is ek apteek toe vir medisyne vir my rug, toe polisieselle toe om twee van ons seuns te gaan besoek wat gisteraand toegesluit is vir "dronk op straat", toe meisieshuis toe om uit te vind wat regtig gebeur het, toe terug huis toe, toe eet ons snaakse goed wat amper soos pannekoeke lyk - waaroor Katinka baie opgewonde was, toe is Marina hier weg om mense te gaan trou, toe lê ek op die bed en luister na die grassnyers van Afrikaners wat suffer onder die ANC regering, toe wonder ek weer oor die mense in die Hector Peterson plakkerskamp en die dogtertjie in Calcutta . . . jacostrydom.blogspot.com/2016

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
. . . want alles draai mos om my - en my mense . . .
The Intention and the Community in Intentional Community
Liefde vra meer as liefdadigheid (Beeld)
From Charity to Community . . .
Die illusie van “goeie teologie” (Rapport)
'n Reguit hou met 'n krom stok (Finesse)
Van jeugbewaring na jeugbeweging...(Kerkbode)
As die rykes moan, wat moet die armes doen? (Maroel Media)
Wie is die “geringste van hierdie broers” in Mattheus 25:31-46 nou eintlik?
Die kerk en mag - in die tyd van Zuma (Beeld)
Christene en die Donald Trump Evangelie (Beeld rubriek - unedited)
Die sondes van kerkmense (Beeld)
Sê nou die Christene sou vir Jesus volg (Beeld)
Die Jesus van wie die Sondagskooltannie my nie vertel het nie (Beeld)
Groeiende vryheid in die kerk doen meer goed as kwaad (Beeld)
Die skoolhoof se vreemde woorde (Beeld)
'n Swakkerige getuienis (Maroela Media)
Is al die goed nie veronderstel om die lewe makliker te maak nie? (Kerkbode)
Kerkooms (en tannies) se beheptheid met sinodale beheer
Drome:
Die droom wat my vandag nog bietjie uitfreak
Die vryheid van die nonne van Kalkutta
Dromer @ Echo Jeugontwikkeling
Rubriekskrywer, Beeld, Finesse, Maroela Media
Blogger - Andekant die doringdraad...
Deeltyds predikant in Villieria
Studeer by Pukke en Tuks
Kontak hom by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
BEELD: Proust vrae aan Jaco Strydom
Vaaldam tot Alexanderbaai solo roeitrippie (Artikel in WEG)
Jaco Strydom
Jaco Strydom artikels
Jaco Strydom kerk
Jaco Strydom Echo Jeugontwikk
Jaco Strydom Echo You
Jaco Str
Ja Ds Jaco Stryd