• This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  •  +27 12 331 2341

Borg 'n kind vir die Seekamp:

Screen Shot 2017-11-03 at 9.49.22 AM.png

Sea Therapy . . .

The cure for anything is salt water – sweat, tears, or the sea. Isak Dinesen

SEEKAMP 2-8 Desember

Die Seekamp is een van die groot hoogtepunte van die jaar vir ons jongmense. Vir sommiges is die die eerste keer ooit by die see. Die kamp is meer as net 'n lekker vakansie, dit is ook ’n wonderlike geestelike groei geleentheid en 'n kans om mekaar beter te leer ken. Die hoërskoolkamp word by Winklespruit aangebied en ons jongmense wat pas klaar is met matriek, kamp vir die eerste keer saam met ons ander naskoolse Echo jongmense by Sodwana.

Die koste per jongmens beloop R1500 (enige bedrag help!).

Ons kort nog ongeveer 46 borge.

   Bankbesonderhede: Echo Jeugontwikkeling, 4054416249, ABSA Tjek, 632005

   Verwysing: "Seekamp borg"

   Betalingsbewys na: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Echo Jeugontwikkeling kan 'n Artikel 18A belastingsertifikaat uitreik aan skenkers
kontak Marionette: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 

Screen WShot 2017-11-03 at 9.59.41 AM.jpg

 

Don’t tell them Jesus loves them, ‘till you are ready to love them too . . .

 

 

 

 

 

 

 Screen Shot 2017-11-03 at 10.31.24 AM.png