• This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  •  +27 12 331 2341

Borg 'n kind in een van die ECHO-Huise

Die koste om 'n kind te help in een van ons huise beloop ongeveer R2000 per maand (Enige bedrag help!)

  

Bankbesonderhede:kids2

Naam: ECHO Jeugontwikkeling 

Rek No: 4054416249

 Bank: ABSA (632005)

 Tipe: TJEK

  

ECHO Jeugontwikkeling is 'n Nie-winsgewende Maatskappy,

Artikel 18A, kontak ons indien ons 'n sertifikaat vir belastingdoeleindes

moet uitreik. Indien jy besluit om iemand te borg in die ECHO-HUISE

stuur asb vir ons 'n epos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. en dui aan op die

bankstaat: "ECHO HUIS BORG".

 

Ons sal jou graag op hoogte hou van gebeure in die huise. ECHO Jeugontwikkeling mag egter nie die identiteit van die kinders in die huise bekend maak nie. In effek borg jy ʼn bed in die huise, wanneer een persoon die huis verlaat sal die betrokke maandelikse ondersteuning outomaties die volgende kind borg. Kliek hier om in te teken op ons Nuusbrief

 

BAIE DANKIE VIR DIE BELEGGING VAN HOOP IN DIE LEWE VAN 'N JONGMENS IN NOOD!

 

803551c2-1fbb-4fae-a76e-d46f6d66d526.png