• This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  •  +27 12 331 2341

Die droom wat my vandag nog bietjie uitfreak

   Ek was laat vir kerk


  Toe ek oor die grasperk loop hoor ek die mense sing. Ek stap om die hoek  en daar op die trap in die oggendson sit God 

  "Gaan U nie kerk toe nie?" vra ek (dit verbaas my altyd hoe dapper ek is in my drome)

  "Nee," sê God "Hulle kom goed reg sonder my"

  Later in die droom loop ek hom raak by `n partytjie (uit vrees vir vervolging kan ek nie hier vertel wat daar gebeur het nie)