B l o g Screen Shot 2018-02-27 at 7.50.44 AM.png


. . . het laat geslaap, toe gaan fliek, toe is ek apteek toe vir medisyne vir my rug, toe polisieselle toe om twee van ons seuns te gaan besoek wat gisteraand toegesluit is vir "dronk op straat", toe meisieshuis toe om uit te vind wat regtig gebeur het, toe terug huis toe, toe eet ons snaakse goed wat amper soos pannekoeke lyk - waaroor Katinka baie opgewonde was, toe is Marina hier weg om mense te gaan trou, toe lêek op die bed en luister na die grassnyers van Afrikaners wat suffer onder die ANC regering, toe wonder ek weer oor die mense in die Hector Peterson plakkerskamp en die dogtertjie in Calcutta . . .jacostrydom.blogspot.com/2016
 
         
ECHO_logo_transp_small_copy.png



This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

 
Artikels:
 

. . . want alles draai mos om my - en my mense . . .

The Intention and the Community in Intentional Community

Liefde vra meer as liefdadigheid (Beeld)

From Charity to Community . . .

Die illusie van “goeie teologie” (Rapport)

'n Reguit hou met 'n krom stok (Finesse)

Van jeugbewaring na jeugbeweging...(Kerkbode)

As die rykes moan, wat moet die armes doen? (Maroel Media)

Wie is die “geringste van hierdie broers” in Mattheus 25:31-46 nou eintlik?

Die kerk en mag - in die tyd van Zuma (Beeld)

Christene en die Donald Trump Evangelie (Beeld rubriek - unedited)

Die sondes van kerkmense (Beeld)

Sê nou die Christene sou vir Jesus volg (Beeld)

Die Jesus van wie die Sondagskooltannie my nie vertel het nie (Beeld)

Skatryk kerke in 'n brandarm wêreld 

Groeiende vryheid in die kerk doen meer goed as kwaad (Beeld)

Die skoolhoof se vreemde woorde (Beeld)

'n Swakkerige getuienis  (Maroela Media)

Mag n Christen n Tattoo kry?

Is al die goed nie veronderstel om die lewe makliker te maak nie? (Kerkbode)

Kerkooms (en tannies) se beheptheid met sinodale beheer

 

 

Drome:

'n Minder vervelige Sondag

Jesus in my nagmerrie

Die droom wat my vandag nog bietjie uitfreak

 

Interessante mense:574646_10152040241283767_1107883373_n.jpg

Lesse by my ghoeroes 

Shane Claiborne

Heidi Baker

Die vreemde vrou se trane 

Living it! - Sané Lötter

Die vryheid van die nonne van Kalkutta

 

 

Jaco Strydom:JacoStrydom.jpg

Dromer @ Echo Jeugontwikkeling
Rubriekskrywer, Beeld,
Finesse,Maroela Media
B
logger -Andekant die doringdraad...
Deeltyds predikant in Villieria
Studeer by Pukke en Tuks

Kontak hom by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Screen_Shot_2016-04-29_at_9.55.28_AM.png

 

BEELD: Proust vrae aan Jaco Strydom

Vaaldam tot Alexanderbaai solo roeitrippie (Artikel in WEG)

 Screen_Shot_2015-05-16_at_6.46.27_PM_copy.png

 

 13681014_1302737773084833_22785612640297561_n.jpg

 

 

Screen_Shot_2016-04-29_at_9.44.12_AM_copy.jpg

  

Jaco Strydom

Jaco Strydom artikels

Jaco Strydom kerk

Jaco Strydom Echo Jeugontwikk

Jaco Strydom Echo You

Jaco Str

Ja Ds Jaco Stryd

READ MORE